Local cover image
Local cover image

The Scarecrows' Wedding

By: Material type: TextTextPublication details: India Scholastic July 17, 2014Description: 32 pages HardcoverISBN:
  • 9781407144412
Genre/Form: DDC classification:
  • DON
Summary: Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van ’n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie ’n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?
Item type: Books
Tags from this library: No tags from this library for this title.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Current library Collection Call number Copy number Status Notes Date due Barcode Item holds
Junior Library Julia Donaldson Section Fiction DON 1 Available Julia Donaldson Section JS23080533
Total holds: 0

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van ’n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie ’n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red? Julia Donaldson

There are no comments on this title.

to post a comment.

Click on an image to view it in the image viewer

Local cover image
Implemented & Customized by: BestBookBuddies

Powered by Koha